Twee zebras wat in die Addo Olifant park speelerig was.

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on January 13, 2018 at 9:46pm

Oulike oomblik vasgevang, Rita.

Comment by Rita Koen on January 13, 2018 at 9:18pm

Dankie almal,

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2018 at 6:39pm

Dis pragtig en baie goed uitgevoer met skerp fokus en goeie beligting. Die emosie tussen hulle is duidelik sigbaar en mooi. Baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on January 13, 2018 at 2:01pm

Pragtig

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 13, 2018 at 12:25pm

mooi foto. gelukkig bewolkeris

Comment by Anita du Toit on January 13, 2018 at 9:01am

Pragtig. . hulle is so bakleierig en terselftyd lieftallig.. nes ons haha Pragtige foto Rita!

Comment by Doretha Kock on January 13, 2018 at 8:41am

Kosbaar en pragtige foto.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html