Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Riaan on January 14, 2018 at 6:32pm

skitterende een Rita en ek hoop ook jy't die hele proses so mooi vasgelê soos hierdie een want Elna slaan die spyker opi kop

Comment by Christa Snyman on January 13, 2018 at 10:09pm

Baie mooi, Rita.

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 13, 2018 at 2:24pm

mooi foto

Comment by Elna Geringer on January 13, 2018 at 10:40am

Ek hoop jy het die hele geboorte proses af geneem Rita. Hierdie foto is baie goed gedoen. Hierdie plante se omgewing is nooit "fotografies" vriendelik nie, maar jy het goed gedoen met die een

Comment by Gerrie Lambrechts on January 13, 2018 at 9:04am

Mooi geneem.

Comment by Doretha Kock on January 13, 2018 at 8:31am

Lieflik!

Comment by Rita Koen on January 13, 2018 at 8:00am

Baie dankie almal.  Geniet jul naweek.

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2018 at 7:25am

Jy het hierdie gebeurtenis goed gefotografeer. Dis duidelik wat gebeur, sonder steurend objekte rondom. Ook mooi skerp met goeie beligting. Baie mooi!

Comment by Anita du Toit on January 13, 2018 at 12:48am

Mooi gedoen Rita!

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2018 at 12:09am

Mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html