Gister oggend toe ek die huishouding se vier voet seuntjie buite toe neem was dit deel van die ontwaking van die nuwe dag wat my ingewag het. Die selfoon het sy kant gebring.

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Saturday

Skitterende foto!

Comment by jan jordaan on Saturday

WOW WOW 

Comment by Susan on Friday

Sjoe, dit is STUNNING!

Comment by Doretha Kock on Friday

Treffend en 'n pragfoto, Theresa.

Comment by Rika Schoeman on Friday

Pragtige kleure en weerkaatsings!

Comment by gabriel parsons on Friday

Skitterende foto baie goed gedoen

Comment by Martie Venter on Friday

Pragtig met die intense kleure en weerkaatsings - niks kom by die magiese skoonheid en stilte van hierdie tyd van die dag nie!

Comment by Tersia Weitsz on Friday

Ongelooflike mooi toneel en foto

Comment by Josef Steyn on Friday

Skitterend!

Comment by Hennie Cronjé on Friday

Hou sê hulle? Die vere maak die voël. So maak die kleure hierdie foto. Dis pragtig! Baie goed gedoen!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html