Een van die oudste huise in Bettiesbaai

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on Sunday

'n Skitterende foto van 'n baie hartseer gebeurtenis.

Comment by Dine Potgieter on Sunday

Dit is so bitter hartseer...'n leeftyd se herinneringe is net weg. My ou mik-en-druk Wuppertalfototjies het ook skielik vir my nuwe betekenis - ek kan nie eers indink waardeur die mense moet gaan nie.

Comment by Susan on Sunday

PUIK PJ foto Anita. Hier is soveel teksture en kontraste in jou foto. MOOI

Comment by Rika Schoeman on Sunday

Die verbrande huis teenoor die berg wat onvernietigbaar in die agtergrond is, laat mens nogal dink! Jou foto vertel 'n sterk storie Anita!

Comment by Gerrie Lambrechts on Sunday

Goed beplan, mooi foto.  So erg.

Comment by Bruwer Burger on Sunday

Hartverskeurend Anita. Prag foto en daar was verseker goed in die huis wat onvervangbaar was.

Comment by Hennie Cronjé on Sunday

Ai, ai, ai .... só tragies. Dankie hiervoor.

Comment by Tersia Weitsz on Sunday

Skade en tragies, maar jy het n uitstekende foto gekry Anita

Comment by Willie Schoombee on Sunday

Ai Anita weer groot skade daar aangerig, jou foto beeld die tragiese gebeure mooi uit.

Comment by Elna Geringer on Sunday

Dis so 'n vreeslike tragedie. Ek kan nie dink waar deur die mense gegaan het en nog steeds gaan nie.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html