Baie dankie aan elkeen wat by gister se foto a wyle vertoef het. Dit word opreg waardeer.

Die foto het heelwat grein ags die PowerShot nie regtig ISO 1600 goed hanteer nie. Die outjie het vroegaand aan die buitekant van die stopevenster kom jag maak op insekte wat onder die lig rond geskarrel het. Die twee wit kolle was baie pertinent en ek sal graag wil hoor of dit eiers is of nie?

Canon 50SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 13.54 mm
Tyd 1/10 sec
f/4.5
ISO 1600
Auto Mode

Views: 52

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on March 12, 2018 at 4:57pm

'n Ongewone, maar baie interessante kant van die diertjie Elna. Neem aan dit is suiertjies onder die pootjies wat help met vasklou? Baie mooi.

Comment by Magda vd Merwe on March 12, 2018 at 3:43pm

Baie oulik Elna, iets anders

Comment by Hennie Cronjé on March 12, 2018 at 2:43pm

Baie interessant en pragtig! Baie goed gefotografeer.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 12, 2018 at 9:25am

Baie mooi volledig ingekry en interessante foto gemaak.

Comment by Tersia Weitsz on March 12, 2018 at 7:31am

Ons sien  nie altyd n diertjie so van onder af nie en dit moes heerlik gewees het om dit dop te hou waar 'sy' insekte vang.  Die geel kolle het ek ook opgemerk en gewonder, dankie aan Riaan met sy goggo kennis wat ons altyd help. Pragtig Elna en nog 'n ogie ook ingekry

Comment by Willie Schoombee on March 12, 2018 at 7:22am

Be-indrukmet die foto Elna, sien dit nie elke dag nie. Mooi gedoen! 

Comment by Riaan on March 12, 2018 at 7:06am

jip Elna dis verseker eiers en dis gewonlik die max wat 'n wyfie dra. baie mooi en ongewone aansig van 'n gereelde besoeker by ons huise

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html