Gedeelte van Manly-hawe; voorstad van Sydney. 24/02/20 om 19:21

Nikon CoolPixP900 1/160 sek fokale lengte 24.1mm f/4.0 iso-100 S-modus
Baie dankie vir julle kommentaar by die vlae op Sydney-brug.

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on March 26, 2020 at 8:59pm

Die kleure in die water is pragtig.  Baie mooi foto en mooi skerp gefokus.

Comment by Elna Geringer on March 26, 2020 at 2:06pm

Ek hou van die rippelende weerkaatsing. Dis so 'n regte "Tina"foto hierdie. Puik gedoen en mooi geneem

Comment by jan jordaan on March 26, 2020 at 10:20am

PUIK 

Comment by Rika Schoeman on March 26, 2020 at 7:36am

Pragtig Tina, beslis 'n baie kunstige foto! Goed raakgesien.

Comment by Anita du Toit on March 26, 2020 at 12:05am

Dis puik gedoen Tina

Comment by Pine on March 25, 2020 at 10:53pm

Goed raakgesien en ń Pragtige foto geneem Tina!

Comment by Josef Steyn on March 25, 2020 at 8:47pm

Baie interessant en pragtig Tina. Neig ook na abstrak.

Comment by Rassie van Graan on March 25, 2020 at 8:39pm

Die 'plakkkers' teen die pilare en die weerkaatsing op water is mooi.  Baie mooi plasing!

Comment by Heleen Moulder on March 25, 2020 at 4:50pm

My tipe foto... dis baie mooi.

Comment by Vida van Schalkwyk on March 25, 2020 at 4:37pm

mooi raakgesien tina, love it!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html