'n Monument ter nagedagtenis aan meer as 1500 boere, hul familie en plaaswerkers wat dood is in plaasaanvalle, sedert 1961 ... die name verskyn op hierdie 9 gedenkmure. Dìt verteenwoordig die 9 provinsies in ons land. Die suile stel die gesin voor en die horisontale verbinding dui op die hegte gesinsverband en onderlinge ondersteuning.

Views: 69

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on May 18, 2018 at 8:40am

'n Monument wat slegs hartseer en soms magteloosheid ontketen. Dankie vir die wys Vida.

Comment by Johan de Beer on May 17, 2018 at 7:06pm

Baie treffende foto Vida

Comment by Tina le Grange on May 17, 2018 at 5:45pm
Baie dankie Vida vir die wys
In baie dele van ons land is soortgelyke hartseer-tonele geplaas
Ons bid vir vrede in ons mooi land.
Comment by Josef Steyn on May 17, 2018 at 3:58pm

Dankie Vida.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 17, 2018 at 3:15pm

Dankie hiervoor, dit is nie ’n lekker herinnering nie.

Comment by Doretha Kock on May 17, 2018 at 2:48pm

Besonders, Vida.

Comment by Elna Geringer on May 17, 2018 at 1:46pm

ai en nog is daar nie 'n einde aan nie................

Comment by Hennie Cronjé on May 17, 2018 at 12:17pm

Iets besonders - 'n tragiese verhaal. Baie dankie hiervoor. DIt praat met 'n mens.

Comment by Dean Swanepoel on May 17, 2018 at 12:00pm

Photos like these always play on ones feelings, must have been a hare razing experience. I had the same feeling went I went to visit the Boer monument in Bloemfontein. More than 100 Swanepoel's died in the concentration camps.  

Comment by Tersia Weitsz on May 17, 2018 at 9:56am

Dankie vir die wys, Vida, dit raak mens aan

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html