Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Kollektesakkies NG Kerk Nieuwoustville
Tags:
Comment
Baie mooi herhaling. Herhaling is een van die ontwerpe met sterk trefkrag. Deur net dit in die foto te plaas, bevorder jy eenvoud en versterk jy trefkrag. Dit gee 'n mooi "skoon" foto wat rustig op mens se oog gaan lê. Mooi skerp ook met mooi kleure. Goed gedoen!
Baie mooi geneem, kleure is sterk.
Pragtige herhaling Willie. Jou titel het my laat dink aan Johannes Kerkorrel se Hilbrow waarin hy o.a. sing : "En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate.......
Dis nou puik. Herhalings op sy beste. GG Willie
Dis nou n foto nie sommer gesien sal word nie. Mooi
Herhaling baie mooi
pragtig
pragtige foto en opskrif willie!!
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool