Dankie vir kyk en kommentare, ek is nog aan die rondloop en het nie redigerings program op die laptop nie, sal gaan huiswerk doen as ek terug is tuis

Views: 17

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on December 7, 2018 at 9:47am

Mooi Tersia.

Comment by Doretha Kock on December 7, 2018 at 7:12am

Puik en pragtig, Tersia.

Comment by Ella Fourie on December 6, 2018 at 7:31pm

Baie mooi Tersia!

Comment by Elna Geringer on December 6, 2018 at 2:29pm

Nee wat, niks huiswerk hier nie. Mooi plasing van die blomme. Nie baie wat'n mens die blomme in die komposisie sien nie. BGG Tersia

Comment by Magda vd Merwe on December 6, 2018 at 2:29pm

Tersia dis n pragtige foto. Baie goed gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on December 6, 2018 at 7:43am

Dis pragtig en goed uitgevoer. Die komposisie is baie goed en die kleure pragtig. Geen huiswerk hier nodig nie! Mooi!

Comment by Willie Schoombee on December 6, 2018 at 6:26am

Die blommetjies wat so afhang vertoon baie mooi Tersia, hierdie geel Clevias is só mooi. WD!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html