Hierdie was sommer net mooi vir my. Ek wil nie plante afsny nie (paaltjie ook behou) of pla dit baie?

Dankie vir die kyk en kommentaar op vorige foto

Views: 40

Albums: Geboue

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on December 6, 2018 at 4:36am

Jy het huiswerk gekry vriendin........Mooi raak gesien

Comment by Magda vd Merwe on December 5, 2018 at 4:48pm

Pragtig Tersia, stem oor die padteken

Comment by Hennie Cronjé on December 5, 2018 at 2:09pm
Dis pragtig, met 'n gopeie komposisie. Jy kan miskien net die padteken regs onder uithaal. Verder baie mooi.
Comment by Anita du Toit on December 5, 2018 at 11:29am

Baie mooi geneem Tersia!

Comment by Rika Schoeman on December 5, 2018 at 10:20am

Die plante gee kleur aan die muur. Verder goeie eenvoud Tersia.

Comment by Josef Steyn on December 5, 2018 at 9:33am

Mooi foto Tersia.

Comment by Gerrie Lambrechts on December 5, 2018 at 6:56am

Mooi en laat mens lus voel vir vakansie. Ek sou die paaltjie uithaal.

Comment by Willie Schoombee on December 5, 2018 at 6:03am

Mooi advertensie vir Oubaai Tersia, mooi gedoen!

Comment by Bruwer Burger on December 5, 2018 at 5:54am

Dit is pragtig Tersia en die paaltjie pla my nie.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html