Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Dankie aan elkeen wat kom raad gee het. So leer ek te lekker. Hmmmm……drywer sou ons altwee in die moeilikheid gehad het ags die laaigraaf in die wildtuin gestaan het, en ek blits vining uit gespring het om die foto te neem. Huey moes die omgewing dophou en ook ons voertuig aan die loop hou. Vandag se foto kom ook uit Josef se tuin uit.
Hennie het al by vele van ons fotos die raad van ‘n sagte swart borsel, met “opacity en flow” laag gestel, vir die verf van baie helder dele in ‘n foto. Ek het die hier toegepas op van die dele wat ooglopend te helder was

Canon 7D MK II met Canon 18-200 mm lens
Brandpuntafstand : 120 mm
Tyd 1/320 sek
f/7.1
ISO 320
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 36

Albums: Tema Fotos

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on June 13, 2018 at 4:46pm

Mooi gedoen Elna

Comment by Rika Schoeman on June 13, 2018 at 9:35am

Pragtig Elna.

Comment by Dine Potgieter on June 12, 2018 at 9:04pm

Mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 12, 2018 at 7:46pm

Lig en Kleure is baie mooi.

Comment by Pieter Steyn on June 12, 2018 at 6:09pm

baie mooi een

Comment by Hennie Cronjé on June 12, 2018 at 5:30pm

'n Blom en direkte sonlig is nie maats nie, maar jy het goed gedoen met jou Photoshop vaardigheid. Die skaduwees is nie te sterk nie en die highlights ook nie te erg nie. Die fokuspunt is die kern van die blom met die insek. Hier is dit nog bietjie donker, maar op volgrootte is dit reg. Baie mooi - goed gedoen!

Comment by Hennie Cronjé on June 12, 2018 at 5:30pm

'n Blom en direkte sonlig is nie maats nie, maar jy het goed gedoen met jou Photoshop vaardigheid. Die skaduwees is nie te sterk nie en die highlights ook nie te erg nie. Die fokuspunt is die kern van die blom met die insek. Hier is dit nog bietjie donker, maar op volgrootte is dit reg. Baie mooi - goed gedoen!

Comment by Marenschia Goosen on June 12, 2018 at 3:39pm

Pragtig Elna. Dankie vir die deel van hoe jy dit gedoen het. So leer ons almal

Comment by Josef Steyn on June 12, 2018 at 3:23pm

Ek is veral beindruk met die blom se kern Elna. Ek het bietjie nageslaan en hierdie dahlia (Boomdahlia in die volksmond) se botaniese naam is Dahlia imperialis. (Indien dit nie intussen verander het nie)

Comment by Anita du Toit on June 12, 2018 at 1:55pm

Dis pragtig Elna!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html