Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Herman Swanepoel on July 14, 2018 at 6:53pm

Pragtig gedoen Sandra .

Comment by Martie Venter on July 14, 2018 at 6:04pm

'n Wêreld binne 'n wêreld, met die kameelperd se pragtige laslappie-pels wat 'n treffende abstrakte agtergrond vorm vir sy vennoot in dié simbiotiese verhouding - 'n skitterende foto!

Comment by jan jordaan on July 14, 2018 at 5:42pm

PUIK WD 

Comment by Doretha Kock on July 13, 2018 at 3:00pm

Puik.

Comment by Rika Schoeman on July 13, 2018 at 9:14am

Mooi.

Comment by gabriel parsons on July 13, 2018 at 8:55am

Baie moo sandra

Comment by Tersia Weitsz on July 13, 2018 at 8:33am

Baie mooi foto

Comment by Willie Schoombee on July 13, 2018 at 7:39am

Sandra hierdie Renostervoëltjies maak goeie foto's teen ñ Kameelperd. Pragtig!

Comment by Hennie Cronjé on July 13, 2018 at 7:32am

Pragtig! Die skerp fokus en mooi kleure maak hierdie foto baie suksesvol. Baie goed gedoen!

Comment by Gerrie Lambrechts on July 13, 2018 at 7:18am

Baie mooi skerp gefokus.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html