Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. So twee dae gelede het ek die foto geplaas (sien onder) vir die tema en Josef se voorstel was om sommige van die takkies uit te haal. Ek het jou raad gevolg Josef, maar dit het nie reg ge lyk nie en toe maak ek skoon. Nou wonder ek of die Geelbek nie te “kaal” is nie of is daar nou ‘n vorm van eenvoud in die raam?

Hennie, jou raad maak 100% sin maar is gister se foto weer een van daardie gevalle waar ek wonder : Hou ek die agtergrond soos wat ek dit gesien het, en soos wat die natuurlike omgewing van die reier is, of maak ek die agtergrond skoon? Die Groenruggies hou nie van oop areas nie en hulle word soms glad ie eers raak gesien nie, juis omdat hulle so lekker kan saam smelt met die omgewing. Ek gaan bietjie speel met die foto en kyk wat die resultaat is as ek hom selekteer, Inverse en dan Gaussian Blur doen vir die agtergrond

Views: 35

Albums: Voëls

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on March 14, 2019 at 9:34pm

Baie mooi Elna. Lekker skerp fokus

Comment by Dine Potgieter on March 14, 2019 at 8:27pm

Mooi!

Comment by Magda vd Merwe on March 14, 2019 at 7:39pm

Pragtige foto Elna, ek sal net die foto sny tot by die nek.

Comment by Rika Schoeman on March 14, 2019 at 4:04pm

Die oog is skerp en pragtig Huey.

Comment by Hennie Cronjé on March 14, 2019 at 2:18pm

Hierdie foto is nou pragtig - veel beter as die oorspronklike. Dit maak indruk! Baie dankie vir jou moeite.

Comment by Josef Steyn on March 14, 2019 at 9:39am

Jou huiswerk het baie goed gewerk. Jy kan nou maar uitkom uit die hoekie en 'n goue sterretjie kry!! Vir twee goue sterretjies kan jy crop om landskapformaat te kry.

Comment by Elna Geringer on March 14, 2019 at 4:32am

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html