Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on September 12, 2019 at 5:12pm
Dis besonders en pragtig gedoen Magda
Comment by Elna Geringer on September 12, 2019 at 3:08pm

'n Tipise "Magda" foto. Dit is werklik puik gedoen Magda

Comment by Rika Schoeman on September 12, 2019 at 11:04am

Dit is baie besonders Magda. Pragtig!

Comment by Linda Erasmus on September 11, 2019 at 8:33pm

pragtige foto

Comment by Pine on September 11, 2019 at 8:20pm

Ditto met Willie. Baie moii en goed gedoen Magda! 

Comment by Josef Steyn on September 11, 2019 at 7:21pm

Briljant Magda. Vir so 'n foto kan 'n mens nooit beplan nie.

Comment by Tersia Weitsz on September 11, 2019 at 4:54pm

Wow ongelooflik mooi Magda

Comment by Gerrie Lambrechts on September 11, 2019 at 4:04pm

Dit is darem nou goed geneem, mooi Magda.

Comment by Willie Schoombee on September 11, 2019 at 2:42pm

Magda dit is ñ puik skoot as jy dit nie ge Photoshop het nie, iets besonders wat dit ñ unieke foto maak. WD!

Comment by Doretha Kock on September 11, 2019 at 12:53pm

Interessant en pragtig, Magda.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html