Hierdie outjie lyk maar verniel en gehawend.

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on June 13, 2019 at 12:09pm

Maar steeds baie harig, mooi gedoen Johan

Comment by Josef Steyn on June 13, 2019 at 10:58am

Hy het seker maar hard gewerk!! Baie mooi.

Comment by Willie Schoombee on June 13, 2019 at 8:38am

Dit mag gehawend wees Johan, maar maak steeds ñ pragtige foto. WD!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 13, 2019 at 7:17am

Baie mooi skerp foto.

Comment by Riaan on June 13, 2019 at 7:12am

foeitog so lyk 'n werker wat sy sout werd is, maar jou pragtige makro wys ook wat ons feitlik nooit met die blote oog sien omdat die werkers altyd aan die gang is

Comment by Pieter Steyn on June 13, 2019 at 5:02am

Baie mooi skerp een

Comment by Pine on June 12, 2019 at 10:09pm

Arme outjie. Johan hierdie foto is PERFEK. Ek glo nie dit kan nog enigsens beter as dit nie. Baie Geluk hiermee!!!!!!!!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html