Geitjie pas afgeneem teen die kombuis plafon. Ons sien hulle gereeld in die huis maar nog nooit in die tuin nie. Darem wonderlik hoe vining hulle onderste-bo teen die plafon kan hardloop en nie afval nie.

Views: 78

Albums: Geitjie
Location: Tuis

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 12, 2018 at 11:50am

Rika ek meen Riaan sal jou hier kan help.

Neville ditto op al die ander se goeie kommentaar

Comment by Christa Snyman on February 10, 2018 at 8:25pm

Pragtige foto, Neville.

Comment by Rika Schoeman on February 10, 2018 at 5:09pm

Jy het die outjie pragtig gefotografeer Neville.  Weet iemand of mens dit die blompootgeitjie noem?

Comment by gabriel parsons on February 10, 2018 at 11:23am

Pragtig Neville BGG

Comment by Gerrie Lambrechts on February 10, 2018 at 8:40am

Goed geneem met al die aandag op die meneertjie met niks anders wat steur nie. 

Comment by Tersia Weitsz on February 10, 2018 at 8:15am

Hulle kan nogal vinnig beweeg, pragtig

Comment by Hennie Cronjé on February 10, 2018 at 8:02am

Eenvoud en kontras - altyd 'n suksesstorie. Soos hier. Dis pragtig. Miskien kan jy die geitjie bietjie ligter maak met die dodge tool. Verder baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on February 10, 2018 at 6:46am

Neville hierdie geitjies is lief vir geboue en het suiertjies onder hul pootjies waarmee hul vasklou. .Pragtig gefotografeer. 

Comment by Johan Ayres on February 9, 2018 at 11:53pm

Pragtig en baie mooi skerp.

Comment by Linda Erasmus on February 9, 2018 at 10:42pm

mooi foto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html