het hierdie kiewietbaba in die veld gesien - was interessant om te sien hoe die ouers te kere gaan om my aandag weg te trek van die kleintjie!

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on October 23, 2019 at 7:37am

HY IS WEG, BAIE BAIE MOOI 

Comment by Anita du Toit on October 22, 2019 at 9:25pm

Hulle ouers is so kordaat, beskerm die kleintjies tot in die nag. Mooi foto Vida!

Comment by Dine Potgieter on October 22, 2019 at 9:14pm

Mooi - inderdaad goed versteek! Ek kom altyd die bekommerde kiewiet-ouers tee - het nog nooit 'n kuiken gesien nie.

Comment by Christa Snyman on October 22, 2019 at 6:49pm

Te dierbaar  ... jy het hom mooi raakgesien, Vida.

Comment by Rika Schoeman on October 22, 2019 at 2:37pm

Lyk omtrent tingerig, maar volmaak. Goed raakgesien Vida.

Comment by Mark on October 22, 2019 at 12:45pm

Mooi foto.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 22, 2019 at 8:16am

Baie mooi gesien en geneem.  Die natuur is darem wonderlik en die kameralens laat ons dit raak sien,.  Dankie hiervoor.

Comment by Hennie Cronjé on October 22, 2019 at 6:33am

Wat my hier opval, is hoe uitstekend die kuikentjie gekamoufleer is in sy omgewing. Jy moet twee keer kyk om hom raak te sien. Baie goed gefotografeer!

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 21, 2019 at 11:36pm

mooi gesien en foto

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html