Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Die rotse by Zinkwazi het die mooiste kleure waar hulle onder die water lê. Die een was met laagwater oop en die kleure het my oog gevang. Die kamera gee nie regtig die ware beeld nie maar ek deel dit tog met julle

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 13.3 mm
Tyd 1/320 sec
f/5.0
ISO 100
Auto Mode

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 21, 2018 at 6:36pm

Baie besondere toneel Huey; laat my dink aan een of ander oerdier - goed raakgesien

Met my oog probeer ek die skadu afsny maar dit wil nie werk nie.

Comment by Pieter Steyn on August 21, 2018 at 3:30pm

mooi een 

Comment by Tersia Weitsz on August 21, 2018 at 2:20pm

Ek sien ook  die vis vorm raak!  Daar kom tog kleure oor, mooi gedoen Huey

Comment by Gerrie Lambrechts on August 21, 2018 at 1:51pm

Mooi.

Comment by Rika Schoeman on August 21, 2018 at 1:51pm

Laat my so bietjie dink aan 'n pre-historiese vis en baie interessant Huey.

Comment by Hennie Cronjé on August 21, 2018 at 1:06pm
Dis jammer die kleure het nie oorgekom nie, want dis waaroor die foto gaan. Verder goed uitgevoer en 'n interessante foto.
Comment by Johan de Beer on August 21, 2018 at 12:21pm

interessant en mooi foto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html