Baie dankie vir die kyk en kommentaar op my foto. Ek waardeer dit.

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on January 9, 2020 at 9:06pm

Daai pajamaperd lag lekker na ek hom my (lee) beursie gewys het....baie mooi Piet!

Comment by Hennie Cronjé on January 5, 2020 at 11:22am

Pragtig! 'n "Lekker" foto! Baie goed uitgevoer.

Comment by Koos de Wet on January 4, 2020 at 1:48pm

Baie mooi aksiefoto.

Comment by Tersia Weitsz on January 4, 2020 at 11:16am

Kostelik en baie mooi gedoen Pieter

Comment by gabriel parsons on January 4, 2020 at 9:51am

Goeie grap goeie foto pieter

Comment by Pine on January 3, 2020 at 10:08pm

Baie Mooi foto Pieter! Mens kan nie anders as om saam te lag nie

Comment by Tina le Grange on January 3, 2020 at 9:39pm

Pieter, die ou bevestig ook dat 2020, sag op die oor klink;  vol vreugde en baie hoop!

Lekker om so 'n aksie-toneel te kry.

Comment by Vida van Schalkwyk on January 3, 2020 at 9:31pm

ai pieter, ek kan nie help om saam te lag vir diè vrolikheid nie!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html