Geraamte

Oorspronklike foto is onder. Die boom staan op ’n sypaadjie.

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on Monday

Dankie Riaan, ja dit het vir my ook so gelyk.

Comment by Riaan on Sunday

sjoe Gerrie lyk byna soos 'n ou Artritis verwronge hand, jy't baie goed gedoen hier

Comment by Gerrie Lambrechts on Sunday

Dankie Christa, Rita, en Doretha.  Ai Doretha dit is maar wanneer ek nie weet wat om met die foto te maak nie.  Kleur is mos lewe.

Comment by Doretha Kock on Sunday

Uitstekende verwerking en foto, Gerrie. Bly om te sien jy raak lief vir swart en wit.

Comment by Rita Koen on January 13, 2018 at 9:24pm

Mooi Gerrie.  Fotografie is die lekkerste speelgoed wat ek nog ooit gehad het.

Comment by Christa Snyman on January 13, 2018 at 8:58pm

Uitstekende foto en verwerking, Gerrie!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 13, 2018 at 8:02pm

Dankie Elna, Donald, Tersia, Hennie en Tina.

Comment by Tina le Grange on January 13, 2018 at 7:54pm

5-ster my sussie!  

Ek hoop Pierre gaan ook na jou foto kom kyk.

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2018 at 6:43pm

Hierdie is 'n pragfoto soos jy dit uitstekend verwerk het. Eenvoud en kontras - altyd 'n treffer. Baie mooi en goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on January 13, 2018 at 1:57pm

Gerrie, ek hou ook van jou W&S verwerking, mooi foto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html