Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 17, 2020 at 10:19pm

pragtig

Comment by Magda vd Merwe on January 17, 2020 at 7:04pm

Pragtig Hannes

Comment by Pine on January 17, 2020 at 5:43pm

Baie goed gedoen Hannes!

Comment by Mark on January 17, 2020 at 1:03pm

Puik gedoen, baie detail sigbaar, goeie fokus op die oë, baie goed gedoen.

Comment by Josef Steyn on January 17, 2020 at 10:56am

Goed gedoen Hannes. Die agtergrond pla my ook 'n bietjie maar ek besef jy kon min daaraan doen.

Comment by Tersia Weitsz on January 17, 2020 at 10:37am

Wow Hannes,  puik gedoen

Comment by Hennie Cronjé on January 17, 2020 at 9:49am

Op volgrootte maak hierdie foto 'n veel beter indruk as hier. Ek dink dis weens die agtergrond, wat hier sterker vertoon. Die fokus op die vlieg of by is mooi skerp, met mooi beweging van die vlerke. Jy het hom baie goed gevang. Die hoofkleur van die insek is bruin en so ook die hoofkleur van die agtergrond. Daarom is die kontras van die insek teenoor die agtergrond laer as wat dit kon wees met 'n nader kleur kombinasie. Maar dis 'n mooi foto wat goed uitgevoer is.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html