Vorms, lyne....
Dankie vir kyk en kommentare op tekstuur foto, ek waardeer. Heleen dit was met 18-55mm lens op 36mm

Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on August 13, 2019 at 9:25pm

Pragtig Tersia

Comment by Tina le Grange on August 13, 2019 at 6:20pm

Tersia, kan net sowel ook 'n Pizza wees  :-)

Goeie eenvoud, tekstuur en skerp fokus.

Comment by Hennie Cronjé on August 13, 2019 at 4:57pm

Dis pragtig! 'n Ovaal as motief met pragtige kleure en mooi skerp fokus. Ook baie goeie eenvoud. Dit alles maak vir 'n uitstekende foto!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 13, 2019 at 3:54pm

Mooi geneem Tersia, goed geplaas.

Comment by Pine on August 13, 2019 at 3:52pm

Deksel Tersia, jy het ń dekselse mooi foto van die geroesde deksel geneem!

Comment by Christa Snyman on August 13, 2019 at 3:04pm

Hierdie geroeste dekselse deksel het omtrent baie van ons laat glimlag  ... baie goeie kontras met skerp fokus, Tersia. Pragtig!

Comment by Tersia Weitsz on August 13, 2019 at 12:11pm

Hoe deksels lekker lag ek nou!

Comment by Rika Schoeman on August 13, 2019 at 11:58am

Laat ek ook aansluit by die manne wat so pittig is en sê dat dit 'n dekselse goeie foto van die groeste deksel is Tersia.

Comment by Doretha Kock on August 13, 2019 at 11:40am

Pragtige foto, Tersia. Hoe lekker glimlag ek nou vir die manne se kommentaar.

Comment by gabriel parsons on August 13, 2019 at 10:10am

Baie pragtig Tersia

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html