Baie dankie vir almal wat kommentaar gelewer het op die foto van die monument. Willie, ek weet nie hoe lank terug jy in Kimberley gewerk het nie, maar die besienswaardighede se agteruitgang is hartseer, want niks word meer versorg nie.

Ek het die foto geneem van 'n beeld wat in 'n gastehuis-tuin gestaan het. Mens sien nogal gereeld hierdie beelde wat geskoei word op die "Terracotta army"

Brandpuntafstand: 60mm
ISO:100
F/11
Sluiterspoed: 1/4 sek

Views: 36

Albums: Kimberley

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on October 12, 2018 at 10:56pm

Baie mooi! 

Comment by Anita du Toit on October 12, 2018 at 10:53pm

Dis 'n PUIK foto Rika.. wys jou net wat doen eenvoud!

Comment by Christa Snyman on October 12, 2018 at 9:27pm

Treffend teen die swart agtergrond en mooi profiel, Rika.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 12, 2018 at 8:13pm

Mooi geneem met goeie agtergrond.

Comment by Bruwer Burger on October 12, 2018 at 8:01pm

Mooi Rita.

Comment by Magda vd Merwe on October 12, 2018 at 7:50pm

Goed gedoen Rita.

Comment by Tina le Grange on October 12, 2018 at 4:49pm

Rita hier tref die eenvoud, goeie kontras en fokus asook die komposisie - 10/10!!

Dankie vir die inligting.

Comment by Josef Steyn on October 12, 2018 at 4:29pm

Mooi profiel Rika.

Comment by Elna Geringer on October 12, 2018 at 2:42pm

Bie oulik gedoen Rika en beslis "Terracotta army" se voorkoms. Dit is so jammer dat ons juwele nie versorg word nie. Wat gaan ons kleinkinders eendag na kyk???? 

Comment by Hennie Cronjé on October 12, 2018 at 12:13pm

Dis 'n baie mooi en goeie foto. Mooi eenvoud, kontras en kleure. Iets word aan die verbeelding oorgrlaat, wat 'n goeie ding is. Baie mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html