Baie dankie vir almal wat kommentaar gelewer het op die foto van die monument. Willie, ek weet nie hoe lank terug jy in Kimberley gewerk het nie, maar die besienswaardighede se agteruitgang is hartseer, want niks word meer versorg nie.

Ek het die foto geneem van 'n beeld wat in 'n gastehuis-tuin gestaan het. Mens sien nogal gereeld hierdie beelde wat geskoei word op die "Terracotta army"

Brandpuntafstand: 60mm
ISO:100
F/11
Sluiterspoed: 1/4 sek

Views: 28

Albums: Kimberley

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on October 12, 2018 at 11:26am

Rika ñ baie mooi kunsfoto van die beeld, jou komposisie wys net genoeg WD. Ek was daar in 1972 en nog nie weer daarna nie, dit is amper net so lank terug as toe Jan v Riebeeck in die Kaap was!!

Comment by Dawid Roos on October 12, 2018 at 11:21am

Baie mooi geneem..ek het 18J op Douglas gewoon en baie in Kimberley gekom ons Hoofkantoor van Eskom is daar..ek verstaan ook dit lyk maar tragies nou daar...so jammer.. 

Comment by Tersia Weitsz on October 12, 2018 at 10:31am

Goed gedoen

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html