Dankie vir kyk en kommentare op vorige foto, ek waardeer

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Neville Hein on January 13, 2019 at 10:15pm
Goeie ene Tersia.
Comment by Josef Steyn on January 13, 2019 at 4:54pm

Mooi Tersia.

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2019 at 4:33pm

Mooi - ek het ook al gesiggies probeer groei, maar die son maak hulle dood (volson in Noord-Europa is effe anders as volson hier...)

Comment by Pine on January 13, 2019 at 2:00pm

Gesiggie van voor en agter is n interessante foto met mooi kleure. Ek

dink met n bietjie meer veld diepte sal die een van agter se fokus ook 

bietjie skerper wees. Die agtergrond weet jy wat om mee te doen

Comment by Rika Schoeman on January 13, 2019 at 1:04pm

Die agterkant van die viooltjie maak dit 'n interessante foto, want gewoonlik sien ons net die mooi gesiggies se voorkante. Die pers en wit kontrasteer ook mooi.

Comment by Elna Geringer on January 13, 2019 at 11:37am

Swart lappie Tersia, swart lappie......LOL. Hulle het maar die moosite gesiggies. So jammer ons klimaat is nie vriendelik met hulle nie

Comment by Gerrie Lambrechts on January 13, 2019 at 10:54am

Mooi Tersia.

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2019 at 9:49am

Die blommetjie is pragtig! Die een links onder vorm 'n goeie (en ietwat ongewone) sekondêr. Die fokus op die groot blom is 99.9%, maar met pragtige, sagte kleure. Die agtergrond kon egter beter, veral links bo. Helder items in die agtergrond is geneig om mens se aandag weg te trek van die hoofonderwerp af.

Comment by Bruwer Burger on January 13, 2019 at 7:23am

Pragtige komposisie en kleur Tersia.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html