'n Bekende fotograaf het gesê: "'n Goeie foto ontlok een of ander emosie by die kyker en het geen ekstra verduideliking nodig nie." Ek maak nie daarop aanspraak dat hierdie 'n goeie foto is nie, maar hierdie foto van die Capuchin apie praat met my.

Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on September 18, 2019 at 9:57am

Dit ontlok beslis emosies Johan, en laat mens met 'n gevoel van magteloosheid oor die mensdom se gebrek aan respek vir diere. Jy het beslis geslaag in jou doel met die foto.

Comment by gabriel parsons on September 18, 2019 at 7:55am

So spreek hy met my ook Johan. Dit is pragtig.

Comment by Pine on September 17, 2019 at 9:17pm

Tegnies PUIK uitgevoer met superskerp detail en ook ń uiters emosievolle foto. Johan ek reken hierdie foto is baie geslaagd!!!

Comment by Christa Snyman on September 17, 2019 at 8:29pm

Aaaai dis baie hartseer en beslis 'n sterk foto wat baie emosie uitlok.

Comment by Hennie Cronjé on September 17, 2019 at 6:09pm

Jy is heeltemal reg - hierdie foto lok emosie uit. Om hierdie rede en ook omdat die foto uitstekend uitgevoer is, is dit ‘n baie goeie foto!

Comment by Josef Steyn on September 17, 2019 at 5:55pm

Inderdaad Johan. Hy kyk verlangend uit na vryheid daar buite!

Comment by Koos de Wet on September 17, 2019 at 5:23pm

Dis so hartseer, n mens kyk die kwaliteit van die foto skoon mis.

Comment by Willie Schoombee on September 17, 2019 at 2:28pm

Beslis met my ook Johan, daardie uitdrukking in die oë sê dit is nie gelukkig agter tralies nie, dit is gemaak met die doel om in die natuur te wees......maar die mens? 

Comment by Tersia Weitsz on September 17, 2019 at 2:20pm

My reaksie: Shame en wat sê dit Johan!  Spot on

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html