Werk dit ... of moet dit liewer asblik toe?

Views: 30

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Friday

Baie dankie aan elkeen van julle vir die voorstelle en kommentaar, waardeer dit baie. Dit laat my weer met nuwe oe na die foto kyk.

Comment by Bruwer Burger on Friday

Lieflike foto Christa.

Comment by Elna Geringer on Friday
Treffend. Ek hou van Dawid se voorstel. Net die swart hand is ook treffend en vol kontras. Glad nie vir die blik nie Christa
Comment by Josef Steyn on Friday

Ek dink jou foto is pragtig en vol emosie. Wat jy wel kan doen is om die twee ligte dele selektief minder lig te gee. Daar is genoeg detail om dit moontlik te maak. Die groot pluspunt van die foto is dat jy so sterk ingezoem het op die hand.

Comment by Tersia Weitsz on Friday

Vir seker nie bedoel vir asblik nie, pragtig Christa!

Comment by Elaine de Bruin on Friday

Dit werk beslis! Baie mooi! Hou van die wit en swart.

Comment by Rika Schoeman on Friday

Pragtig vir my Christa!

Comment by Anita du Toit on Friday

'n Foto gaan net asblik toe as dit uitfokus is .. en selfs dan word 'n kunsfoto daarvan gemaak hie hie.. Nee wat dit is vir my baie baie mooi Christa!

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Tog te mooi so vreedsaam.  Ek so sommer tot bo die een hand wat invou en regs die ligte deel afgesny.

Comment by Hennie Cronjé on Friday

Mooi gesien, goed gefotografeer en ook baie goed verwerk. Dis pragtig en baie goed gedoen!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html