Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on June 14, 2018 at 12:43am

Dis nou jou allermooiste voeltjie~foto Herman WD!

Comment by Tina le Grange on June 13, 2018 at 9:15pm
Herman die blink ogie gee altyd lewe; pragtig
Die agtergrond is besig, maar die skakerings van groen versag dit en daarom nie steurend nie
Pragtig!
Comment by Josef Steyn on June 13, 2018 at 2:24pm

Mooi Herman. Die voëltjie is pragtig skerp.

Comment by Rika Schoeman on June 13, 2018 at 1:46pm

Die detail op die veertjies is pragtig. Baie goed gedoen Herman.

Comment by Tersia Weitsz on June 13, 2018 at 1:16pm

Opgeof en oogkontak, baie mooi gedoen Herman

Comment by Gerrie Lambrechts on June 13, 2018 at 12:36pm

Baie mooi met mooi blink ogie.

Comment by Hennie Cronjé on June 13, 2018 at 11:27am

Ek ken nie 'n Fret nie en het toe bietjie in die boek gaan kyk. Hierdie foto pas meer in by 'n wyfie rooirugfret (bl 430 in SASOL se Voëls van Suider Afrika). Miskien is ek reg; miskien ook nie!

Comment by Hennie Cronjé on June 13, 2018 at 11:20am

Pragtig! Dis baie goed gefotografeer. As ek reg is, is dit 'n skaars voëltjie, wat hierdie foto net nog meer besonders maak. Baie mooi!

Comment by Adriaan Loots on June 13, 2018 at 11:16am

Baie mooi met die veertjies wat so pof, goed gedoen Herman

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html