Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
PUIK
Baie mooi Claudi.
Hierdie is `n wenner, baie goed gedoen.
Daar is nie fout met jou lens se focus nie. Goed gedoen hier.
Skitterend! In alle opsigte 'n wenner. Baie mooi en goed gedoen. Die uit-fokus voorgrond is net reg in hoeveelheid en die agtergrond is pragtig. Die kwikkie kyk mooi in die foto in en die klippie is 'n goeie sekondêr. Baie mooi!
Fokus uisteekend skerp waar dit moed,kan trots voel op die een Dalk n bietjie bo sny .
Baie mooi skerp foto Claudi en jy weet nou wat om te doen! Die agtergrond as sulks is pragtig.
Mooi foto ek stem saam met ander kommentare
Sjoe die fokus is PUIK so ook die agtergrond Claudi. Ek sal nietemin die donker kol uitvee.
mooi foto. miskien porttret formaat sny sodat die donker voorwerp uit is asook n deel van die uit-fokus onder, andersins is die foto mooi skerp en mooi agtergrond
© 2018 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool