Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on April 18, 2018 at 8:47am

PUIK 

Comment by Rika Schoeman on April 17, 2018 at 3:00pm

Baie mooi Claudi.

Comment by Adriaan Loots on April 16, 2018 at 9:32pm

Hierdie is `n wenner, baie goed gedoen.

Comment by Herman Swanepoel on April 16, 2018 at 7:56pm

Daar is nie fout met jou lens se focus nie. Goed gedoen hier. 

Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2018 at 7:47pm

Skitterend! In alle opsigte 'n wenner. Baie mooi en goed gedoen. Die uit-fokus voorgrond is net reg in hoeveelheid en die agtergrond is pragtig. Die kwikkie kyk mooi in die foto in en die klippie is 'n goeie sekondêr. Baie mooi!

Comment by Hans Myburg on April 16, 2018 at 7:46pm

Fokus uisteekend skerp waar dit moed,kan trots voel op die een Dalk n bietjie bo sny .

Comment by Willie Schoombee on April 16, 2018 at 6:04pm

Baie mooi skerp foto Claudi en jy weet nou wat om te doen! Die agtergrond as sulks is pragtig.

Comment by Johan de Beer on April 16, 2018 at 4:17pm

Mooi foto ek stem saam met ander kommentare

Comment by Anita du Toit on April 16, 2018 at 3:57pm

Sjoe die fokus is PUIK so ook die agtergrond Claudi. Ek sal nietemin die donker kol uitvee.

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 16, 2018 at 3:55pm

mooi foto. miskien porttret formaat sny sodat die donker voorwerp uit is asook n deel van die uit-fokus onder, andersins is die foto  mooi skerp en mooi agtergrond

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html