Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Een van die mooiste geveerdes bly maar die Troupante. Een van my “to-do’s” is om eendag een in vlug deur die lens te kry. Hierdie een het naby die pad gesit en was nie haastig om weg te vlieg nie. (“Spot Metering” het gehelp vir ‘n skoon agtergrond)

Canon 7D MK I met Canon 100-400 mm lens
Brandpuntafstand : 170 mm
Tyd 1/100 sek
f/8.0
ISO 100
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode
Spot - Metering

Views: 32

Albums: Voëls

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on January 16, 2020 at 9:12pm

Vreeslik mooi Elna; die seegroen is treffend veral met die mooi fyn raampie wat goed saamwerk.

Ek hou van die wit agtergrond en helder kleure!!

Comment by Josef Steyn on January 16, 2020 at 4:01pm

Uitstekend Elna.

Comment by Mark on January 16, 2020 at 1:54pm

Mooi foto Elna, jy het die voël mooi skoon gemaak.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 16, 2020 at 11:22am

Kleure en fokus is mooi Elna.

Comment by Hennie Cronjé on January 16, 2020 at 7:32am

Ja, jy's reg oor die troupant. Hulle is besonder mooi. Ook hierdie foto - baie goed gedoen. Die spot metering het goed gewerk. Mooi!

Comment by Pieter Steyn on January 16, 2020 at 7:01am

Baie mooi een - staan goed uit

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html