Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het.

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 50.34 mm
Tyd 1/125 sek
f/5.6
ISO 800
Auto Mode

Views: 34

Albums: Tema

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on January 18, 2020 at 7:32am

Kleure pragtig en agtergrond net so mooi, goed gedoen Huey

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 17, 2020 at 10:23pm

pragtig

Comment by Johan Ayres on January 17, 2020 at 9:03pm

Skitterend, een van jou top 10!

Comment by Magda vd Merwe on January 17, 2020 at 7:06pm

Huey dis n pragtige foto, en blom

Comment by Pine on January 17, 2020 at 6:01pm

Puik geneem Huey!

Comment by Tina le Grange on January 17, 2020 at 1:35pm

Huey die skakerings is pragtig,  mooi geplaas, wat die herhalende sirkels, ekstra woema gee

Comment by Rika Schoeman on January 17, 2020 at 11:02am

Uitstekend gedoen Huey!

Comment by Josef Steyn on January 17, 2020 at 10:53am

Pragtige foto Huey. Wat my tref is die oorvloed van sirkels. 

Comment by Vida van Schalkwyk on January 17, 2020 at 10:46am

wow Huey, dis beautiful!!!!

Comment by Hennie Cronjé on January 17, 2020 at 9:42am

Dis pragtig! Perfek uitgevoer! Dis 'n pragtige blom met 'n pragtige foto daarvan. Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html