Hier het ek probeer om 'n ry van iets af te neem. Die lig was baie baie moeilik, en was baie sterk van links, en die "proe dame" bly al in die pad. Julle moet dit kom doen as julle hier in ons omgewing is, hulle stook hulle eie gin, bietjie duur, maar nou ja hulle maak dit op klein maat.

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on April 16, 2018 at 11:03pm

OULIK!, ek wonder net hoe voel mens na so sessie............. hie hie hie   Jy het seker nog nie te veel geproe nie want jou foto is in focus.

Comment by Christa Snyman on April 16, 2018 at 9:25pm

Baie mooi skerp en interessante foto, Elizma (ditto oor agtergrond).

Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2018 at 7:37pm

Jou idee was goed om herhaling jou ontwerp te maak. Dis altyd mooi. Die omgewing hier was egter bietjie besig, maar tog het jy goed gedoen. Die bottel en 3 glase links vertoon sterk genoeg om maklik as hoofobjekte raakgesien te word. Mooi skerp met goeie beligting. Mooi!

Comment by Johan de Beer on April 16, 2018 at 4:16pm

Interessant en mooi , agtergrond dalk te besig maaar dra vir by tot geheel

Comment by Anita du Toit on April 16, 2018 at 3:50pm

Netjies!!!

Comment by jan jordaan on April 16, 2018 at 2:07pm

BAIE MOOI 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html