Views: 19

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Henriette Auerswald on August 25, 2014 at 5:45pm

Mooi toneel.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 24, 2014 at 8:23pm

Wild bly maar mooi, oulike foto.

Comment by Ria Pretorius on August 24, 2014 at 7:27pm

mooi Henry

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on August 24, 2014 at 7:21pm

Mooi natuurtoneel! Ek is veral beindruk met die "skoon" blou kleur van die water voor, nie soos 'n modderpoel wat mens sou dink nie.

Comment by Hennie Cronjé on August 24, 2014 at 6:36pm

Vir die oog was dit 'n pragtige toneel, maar fotografies het jy bietjie te veel ingesit. Gevolglik raak die diere klein en mens weet nie mooi waar die fokuspunt is nie. Onthou, eenvoud is die sleutel tot goeie fotografie. Streef dit altyd na. Die beligting was goed en die fokus skerp.

Comment by Pieter Steyn on August 24, 2014 at 6:03pm

mooi toneel en foto

Comment by Erika Kotze on August 24, 2014 at 6:01pm

Mooi gedoen!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html