Ou huisies mooi reg gemaak en soms vergroot, of nuwe groot huise gebou. Agtergrond nie so goed, het so bietjie skoongemaak, kafee en woonstelle agter die gebou. Weereens seker 30 m van geteerde parkeer area by die hoofstrand. Dankie vir kyk en kommentaar op gister se huis foto, ek waardeer

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on September 12, 2019 at 4:57pm
Mooi gedoen Tersia!
Comment by Pine on September 11, 2019 at 8:41pm

Mooi komposisie met skerp fokus op die huisie Tersia! Die agtergrond is egter bietjie te besig, veral omdat dit ook goed in fokus is. Voorstel is om alles agter uit te kloon met die blou lug, miskien werk dit

Comment by Josef Steyn on September 11, 2019 at 7:17pm

Mooi Tersia.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 11, 2019 at 3:54pm

Mooi ingepas en geneem.  Altyd lekker om in so plekkie te gaan rus.

Comment by Rika Schoeman on September 11, 2019 at 3:38pm

Van buite kan mens sien die  huisies is baie oulik gerestaureer Tersia, en jou foto wys dit baie mooi.

Comment by Willie Schoombee on September 11, 2019 at 2:36pm

Mooi wys foto Tersia, die huisie vertoon baie goed, jammer van die geboue agter, maar daaraan kan jy niks doen nie, nie eers ñ swart lappie sou kon help nie.

Comment by Doretha Kock on September 11, 2019 at 12:50pm

Pragtig, Tersia.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html