Glad nie vir krit nie.

So is die sand weggegrawe om die muur te bou. Op die foto onder sien julle die toegang tot die sand. Ver agter is die pype wat toe gebou is en die grawer nog in aksie.

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on Thursday

Interessant Gerrie. Dankie dat jy wys

Comment by Christa Snyman on Wednesday

Baie interessant en is nogal nuuskierig oor die eind resultaat.

Comment by Gerrie Lambrechts on December 6, 2017 at 10:01am

Dankie Willie, Gabriel, doretha, Tina, Hennie en Josef.

Comment by Josef Steyn on December 6, 2017 at 9:54am

Tog goeie komposisie Gerrie.

Comment by Hennie Cronjé on December 6, 2017 at 9:22am

Baie dankie. Ek verstaan net nie mooi wat hulle beoog nie.

Comment by Tina le Grange on December 6, 2017 at 8:53am

Goeie koerantfoto Gerrie, pilaartjie is goed geplaas in verhouding met die res.

Sny net links bietjie af en  whalla, jou foto is gereed vir plasing in julle plaaslike koerant.

Dankbaar saam met julle in die Strand vir hierdie sinvolle ontwikkeling.

Comment by Doretha Kock on December 6, 2017 at 8:52am

Baie interessant, Gerrie.

Comment by gabriel parsons on December 6, 2017 at 8:12am

Baie mooi en interesant Gerrie

Comment by Willie Schoombee on December 6, 2017 at 7:23am

Groot gewerskaf om alles in plek te kry. 

Comment by Gerrie Lambrechts on December 6, 2017 at 7:15am

Reg Tersia.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html