Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on November 14, 2019 at 8:56pm

Sjoe Christa, dis pragtig geneem. Die mooiste blou en ander kleure. WG

Comment by Christa Snyman on November 14, 2019 at 8:16pm

Baie dankie aan almal vir die mooi kommentaar, waardeer dit regtig baie.

Comment by Josef Steyn on November 14, 2019 at 3:51pm

Jy het besonder goed daarin geslaag om detail te behou Christa.

Comment by Elna Geringer on November 14, 2019 at 2:32pm

Puik Christa. Goeie plasing en lieflike detail

Comment by Mark on November 14, 2019 at 12:17pm

Wow, nie verniet glans spreeu nie!, Baie goeie foto

Comment by Leroi Harm Brewis on November 14, 2019 at 11:22am

Pragtig

Comment by Gerrie Lambrechts on November 14, 2019 at 9:30am

Uitstekend Christe die kleure en detail op die veertjies is pragtig.  Ons het net die swart spreeus, hierdie kleur het ek die eerste keer in die KNP gesien.

Comment by Hennie Cronjé on November 14, 2019 at 7:51am

Dis pragtig! Perfek uitgevoer met ‘n ewe goeie komposisie. Die definisie en kleure is uitstekend, met baie goeie eenvoud en agtergrond. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on November 14, 2019 at 7:26am

Uitstekend Christha

Comment by Anita du Toit on November 13, 2019 at 11:29pm

LOVIT.. dis PUIK Christa

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html