by Umdloti se see gekuier ...

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on August 3, 2019 at 2:32pm

Pragtig Vida. Jy het sommer hier naby my gekuier???

Comment by Pine on August 2, 2019 at 8:30pm

Dit is Pragtig Vida, goeie komposisie, goeie tydsberekening en baie mooi kleure. WD!!

Comment by Dine Potgieter on August 2, 2019 at 7:45pm

Besonders! Goed uitgevoer.

Comment by Christa Snyman on August 2, 2019 at 7:07pm

Pragtige foto, Vida!

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 2, 2019 at 1:46pm

mooi foto met gepaste titel

Comment by Gerrie Lambrechts on August 2, 2019 at 9:11am

Wow!! ek hou van die toneel tussen deur. Baie mooi.  Dit lyk of die rotse op een of ander tyd van mekaar losgebreek het.

Comment by Tersia Weitsz on August 2, 2019 at 7:57am

Dis nou goed raakgesien en alles in plek

Comment by Hennie Cronjé on August 2, 2019 at 7:48am

Pragtig! Mooi raakgesien en uitstekend uitgevoer. Die komposisie, beligting, fokus en kleure is almal eersteklas. Baie mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html