Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on Thursday

Mooi een Ferdinand

Comment by Tina le Grange on Wednesday

Pragtige foto Ferdinand, ek stem saam om die heining af te sny vir volkome eenvoud.

Comment by Pine on Wednesday

Pragtige vroëe oggend foto Ferdinant. Ek stem ook vir die afsny van die heining

Comment by Magda vd Merwe on Wednesday

Pragtig Ferdinand

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Mooi foto.

Comment by Tersia Weitsz on Wednesday
Ferdinand, dis lekker om weer iets van jou te sien en hoor. Ek wonder waar jy hierdie mooi foto geneem het. Ek sal ook voorstel om palisade se punte af te sny
Comment by Marenschia Goosen on Wednesday

Mooi geneem Ferdinand. Hou van die wolkies so in die lug. Ek sou dalk die heininkie afgesny het.

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Mooi oggendfoto Ferdinand.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html