Met Piet se afsterwe, was nie net een van my gunsteling musos weggevat nie, maar een van my gunsteling foto-onderwerpe. Hy het n swart en wit foto gemáák.

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on June 10, 2019 at 11:15pm

Treffend!

Comment by Susan on June 10, 2019 at 9:36pm

PUIK FOTO

Comment by Pine on June 10, 2019 at 7:42pm

Mickey dit is ń uitstekende opskrif en foto!

Comment by Tina le Grange on June 10, 2019 at 6:01pm

Mickey hierdie foto se fokus is perfek skerp en die swart en wit is puik; sy dogters het oor die naweek in die koerant die mooiste van hulle pa genoem.

Comment by Elna Geringer on June 10, 2019 at 2:13pm

Ditto met jou beskrywing Mickey. Hy, sy broer Roelf en Huey het saam skool gegaan. 

Comment by Josef Steyn on June 10, 2019 at 1:44pm

Briljante portret en ek glo sy heengaan gaan 'n groot leemte laat.

Comment by Tersia Weitsz on June 10, 2019 at 11:59am

Mickey, dis so spesiaal en goed die foto!!!  Ons het hom lank terug ontmoet en verskeie kere in n baie klein en persoonlike lokaal hier sien optree.  Ek groet hom saam met jou!   Dankie vir die spesiale foto

Comment by Gerrie Lambrechts on June 10, 2019 at 11:31am

Mooi, dit lyk amper na potloodskets.

Comment by Riaan on June 10, 2019 at 11:12am

regtig die beter keuse in S/W Mickey. dink nie al die detail sou in kleur so goed wees, WG

Comment by Willie Schoombee on June 10, 2019 at 7:53am

Mickey dit is ñ goeie aandenking van hom. Pragtig in S/W. WD!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html