Canon EOS 77D
Canon EF 100mm Macro IS USM
F/8
1/750 sec
ISO 1000

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Koos de Wet on October 10, 2019 at 9:06am

Baie mooi en skerp Marlene

Comment by Marlene Mulder on October 9, 2019 at 7:54pm

Dankie Riaan. Nie geweet wat dit is nie

Comment by Anita du Toit on October 9, 2019 at 6:52pm

Wow dis baie goed geneem Marlene!

Comment by Riaan on October 9, 2019 at 5:47pm

pragtige een van 'n Roofvlieg Marlene en die detail is besonder goed. daardie skerp penagtige voorwerp tussen die twee voorbene is die liggaamsdeel waarmee prooi gesteek en letterlik leeg gesuig word.

Comment by Tersia Weitsz on October 9, 2019 at 3:46pm

Baie mooi gedoen

Comment by Marlene Mulder on October 9, 2019 at 2:56pm

Baie dankie, dink dit was 'n tipe by.

Comment by Rika Schoeman on October 9, 2019 at 2:23pm

Baie interessante gogga en goed gefotografeer Marlene.

Comment by Hennie Cronjé on October 9, 2019 at 1:43pm

Dis 'n snaakse gedoente! Baie goed gefotografeer met mooi skerp fokus en goeie beligting. Die komposisie is ook goed, asook die agtergrond. Mooi!

Comment by Carol van Aswegen on October 9, 2019 at 11:37am

WD baie mooi

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html