Dankie vir die kyk en kommentaar op my foto. Ek waardeer dit.
Het nie makrolens by gehad nie het onverwags op paar inskete afgekom wat my besig gehou het.
Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/1000
Aperture Value 5.6
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 320
Focal Length 55.0mm

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Riaan on November 12, 2018 at 7:09am

werklik uitstekend gedoen Pieter, die skerp motjie is treffend. hy is een van 'n familie wat Pluimmotte genoem word

Comment by Anita du Toit on November 11, 2018 at 11:26pm

Wat 'n vreemde gedroggie..  baie mooi foto Pieter!

Comment by Johan Ayres on November 11, 2018 at 11:23pm

'n Uitstekende foto, pragtige sagte lig.

Comment by Christa Snyman on November 11, 2018 at 8:51pm

Uitstekende foto met skerp fokus op die snaakse gogga, Pieter.WD

Comment by Tina le Grange on November 11, 2018 at 8:50pm

Goeie komposisie, kleurversadiging en detail op die blare;  insek is ekstra spesiaal - bly vir jou.

Comment by JJ on November 11, 2018 at 8:37pm

Like x baie!! Ged gedoen!!

Comment by Willie Schoombee on November 11, 2018 at 4:00pm

Pieter jy het goed gedoen met goeie fokus op die insek.

Comment by Bruwer Burger on November 11, 2018 at 12:34pm

Dit is pragtig Pieter.

Comment by Gerrie Lambrechts on November 11, 2018 at 12:01pm

Baie mooi, lyk na dorinkies op die dun beentjies.

Comment by Tersia Weitsz on November 11, 2018 at 11:16am

Interessante gogga, lyk so gras agtig, pragtig Pieter

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html