Hierdie " gogga " het op my bakkie sy kantspieel gesit vir omtrent n uur, terwyl ek oopvenster in die KNP gery het. By Tshokwane kon ek eers uitklim en n foto neem, tussen klomp mense wat my snaaks aankyk. HAHA

Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on March 16, 2019 at 9:22am
Dankie vir die ID Riaan, ook vreemd vir my. Goed gedoen Pine
Comment by Riaan on March 15, 2019 at 7:13am

spoggerig Pine en jy's gelukkig om hom te kon kry op jou bakkie want hulle's BAAAIE goed gekamoefleer wanneer hulle grondlangs is. dis 'n onvolwasse Klipsprinkaan

Comment by gabriel parsons on March 13, 2019 at 5:35pm

Besonders interessant

Comment by Willie Schoombee on March 13, 2019 at 5:11pm

Pine baie interessante gogga, dankie vir die deel. 

Comment by Gerrie Lambrechts on March 13, 2019 at 12:33pm

Dit is beslis een wat hom goed kan kamoefleer, mooi geneem.

Comment by Johan de Beer on March 13, 2019 at 9:53am

Baie mooi en interessant , sal graag wil weet wat dit is

Comment by Hennie Cronjé on March 13, 2019 at 9:11am

Baie interessant! Ek wonder wat dit is? Dankie hiervoor - dit verryk ons almal!

Comment by Josef Steyn on March 13, 2019 at 8:51am

Baie mooi een Pine. Hy het darem lang voelhorings! Fotograwe is inderdaad 'n spesie op hul eie en ontlok dikwels vreemde opmerkings.

Comment by Anita du Toit on March 13, 2019 at 7:46am

Dit is omtrend 'n koddige enetjie die! Dankie vir die deel Pine!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html