Die Gogga is baie klein en baie gesukkel met fokus. Ek het die ander gogga ingelos om darem n paar pixels by te he vir n foto

Views: 74

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Lientjie Beyer on March 2, 2014 at 8:27pm

Mooi, die crop veroorsaak net dat die fot baie grein het en die fokus ook baie sag is.

Comment by Donald Daniel Jacobs on March 2, 2014 at 10:41am

Dankie almal. Ek het geen idee wat dit is nie al wat ek weet is dat as hy op jou vel sit voel dit of hy jou byt maar dit kan ook wees dat dit sy pote is wat skerp punte het

Comment by Cindy Nel on March 2, 2014 at 9:03am

Baie oulik

Comment by Dine Potgieter on March 1, 2014 at 6:29pm

Interessante foto!

Comment by Anita du Toit on March 1, 2014 at 5:41pm

Waar is daardie omgekeerde lens van jou Donald? Daardie een wat jy aan jou kamera vasgemaak het? :-) Watse gog is dit?

Comment by Doretha Kock on March 1, 2014 at 2:46pm

Ai Donald!

Comment by Marenschia Goosen on March 1, 2014 at 2:43pm

Goeie probeerslag Donald

Comment by Piet Nel on March 1, 2014 at 1:43pm

goed gedoen Donald

Comment by Pieter Steyn on March 1, 2014 at 1:24pm

goeie probeerslag Donald

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html