Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Geen probleem Fred. Die karvaan idee klink goed en gaan bepaald vir jou geleenthede skep wat jy moet benut
Comment by Fred Beck on August 15, 2012 at 7:24am Koos, dit maak sin! Nog nooit voorreg gehad om nag daar deur te bring nie, anders sou ek nie so dom vraag gevra het nie!
Het egter karavaan aangeskaf en sal nou hopelik sulke nagte ook kan ervaar!
Fred dankie vir kommentaar. Die lig op rots rots is verkry deur die spotlight wat saans op die rots skyn
Comment by Fred Beck on August 14, 2012 at 9:10pm Koos, baie mooi, uiters goed gedoen en uitstekende visie van jou kant af! Kan nie anders as om te wonder of die kleur op die rots aangevul is is "met Photoshop" nie
Fred
Baie dankie Andre
Comment by Andre O on August 13, 2012 at 8:14pm Skitter foto!
Dankie Petro
Gene,
Die foto sal maklik vergroot kan word. Ek het dit met 'n kamera wat 18.0 megapixels gee geneem en ek het 'n RAW beeld wat gebruik kan word as ek dit wil vergroot.
Dankie vir die aanduiding dat jy vir my 'n kontaknommer kan gee as ek die foto op seilpapier sou druk. Ek het 'n vriend wat hier naby my bly wat dit ook vir my kan doen.
Groete
Comment by Petro Geldenhuys on August 13, 2012 at 6:54pm Wow... dis mooi!!
Comment by Gene on August 13, 2012 at 6:33pm Dankie Koos -
Ek is seker dat ander lede ook die resep sal sien en daaruit baatvind.
Weereens , ek dink die foto is 'n wenner. Afhangende van hoe groot jou oorpronklike is voor die verklein on hier te post [ 517x?] pixels , dink ek jy kan tot minstens A3 of dalk A2 laat druk op seilpapier ( Canvas ) Laat weet as jy belangstel , ek kan jou iemand in Pta laat kontak wat al vir my prints gedoen het wat werklik goed gedoen word.
Groete
Gene
© 2013 Created by Igno van Niekerk.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool