Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Ook in die kerk geneem soos die vorige foto.
Min of meer dieselfde exif.
Tags:
Comment
Baie dankie almal! Ek waardeer!!
Ek dink jy het baie goed gedoen JJ
Uitstekende foto.
Pragtig!!!
Skitterende foto.
UITSTEKEND
Die uitdrukkings op die kinders se gesigte het jy op die regte oomblik vasgevang! Pragtig gedoen JJ.
Ook ‘n pragtige foto soos die vorige een, maar ek het meer van die vorige een gehou weens beter balans. Albei is egter uitstekende foto’s.
JJ Ek hou van die gesigsuitdrukkings van die kinders asook die opkyk, ñ treffende foto wat jy uitstekend uitgevoer het, die kontras tussen lig en skaduwee is perfek. WD!!
WOW! 'n beauty WD JJ
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool