Baie dankie vir die terugvoer by Tekstuur 2 foto. Ek waardeer dit.

Die instellings vir die foto was lensopening F22, Brandpuntafstand 17mm, Sluiterspoed 1/13 sek en die ISO was 100.

Views: 48

Albums: Allerlei

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on September 2, 2019 at 1:56pm

Lieflik en ek ditto met alles reeds genoem Rika

Comment by Pieter Steyn on August 20, 2019 at 6:11am

Baie mooi een Rika

Comment by Vida van Schalkwyk on August 19, 2019 at 9:34pm

baie slim gedoen rika, vir meer trefkrag!! die stuk blou lug sorg vir lekker kontras teen die vaal graansuier en sinkgebou ....

Comment by Pine on August 19, 2019 at 7:34pm

ń Interessante en anderse komposisie as waaraan die oog gewoond is. Ons leer saam oor die tegniek. WD Rika!

Comment by Josef Steyn on August 19, 2019 at 5:48pm

'n Ander manier om dit te wys en heel goed Rika.

Comment by Tina le Grange on August 19, 2019 at 5:37pm

Puik Rika; die F/22 gee 'n pragtige skerp fokus en ek hou ook baie van die komposisie wat anders is as die gewone.

Soos Gerrie se foto's wat sy ook tans plaas van die Strand se geboue.

Comment by gabriel parsons on August 19, 2019 at 5:04pm

Hierdie tegniek word "dutch tilt"genoem. Hier is die tegniek baie goed en mooi gedoen

Comment by Gerrie Lambrechts on August 19, 2019 at 4:43pm

Goed gedoen Rika, mooi  van onder geneem en geplaas.

Comment by Willie Schoombee on August 19, 2019 at 3:31pm

Die foto laat ñ mens dink en is baie goed uitgevoer met ñ ongewone komposisie. WD Rika!

Comment by Doretha Kock on August 19, 2019 at 12:56pm

Interessante plasing en treffend, Rika.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html