Hulle noem dit "Streetart"en dit verander daagliks. As iemand dink hy kan n muur mooier verf, dan doen hy dit.

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on Wednesday

Mooi een Koos

Comment by Pine on December 3, 2019 at 8:48pm

Baie Goed Gedoen hiermee Koos!! 

Comment by Dine Potgieter on December 3, 2019 at 8:48pm

Baie mooi! Die lig kan maklik met PS hanteer word - maar soos Anita tereg opmerk - probeer dit so natuurlik as moontlik lyk. Indien daar 'n RAW-leer is, kan detail soms nog uit highlights herwin word (afhangende van hoe erg "clipping" is).

Comment by Koos de Wet on December 3, 2019 at 6:03pm

Dankie vir die kommentaar. Dit was in Melbourne.

Comment by Josef Steyn on December 3, 2019 at 5:43pm

Skitterend Heleen.

Comment by Rika Schoeman on December 3, 2019 at 5:33pm

Kleurvol met goeie diepte-perspektief. Goed gedoen Koos!

Comment by Mark on December 3, 2019 at 5:02pm

Koos, goeie foto, dankie dat jy dit vir ons wys van Ausies, die straat is ook mooi skoon, was dit Sydney

Comment by Anita du Toit on December 3, 2019 at 4:35pm

Heleen, wanneer jy sulke maklike lyne het soos hier, selekteer jy die gedeelte om die wit met quick selection tool, en verander dit met die druppertjie op die naaste aan blou.. gewoonlik baie lig sodat dit natuurlik lyk. Hierdie is 'n baie baie mooi foto en die straat was seker 'n belewenis om in te wandel Koos. Ek LOVIT!!!

Comment by Hennie Cronjé on December 3, 2019 at 4:17pm

Dis baie interessant en ook baie mooi. Waar is dit? Die foto toon besondere diepte wat baie bydra tot die sukses daarvan. Baie mooi!

Comment by gabriel parsons on December 3, 2019 at 2:27pm

Uitstekende foto van n baie egte straat toneel. ( busy goes with the territory)Dit is iets besonders. Jy kan in die foto die wit bo maklik uitkrop. Vir so n foto in die toekoms kan jy n pl filter gebruik. 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html