Op pad na die Lebapas het ons die Dorslandtrekkers se grafte gaan opsoek en die gedenkteken wat weer by 'n ander groep graftes is

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on August 27, 2019 at 1:04pm

Dis puik gedoen Anita. Ek is so bly dis nie net ek wat verlore kan raak in ou begraafplase nie.....

Comment by Josef Steyn on August 26, 2019 at 5:27pm

Dit was 'n baie hartseer gebeurtenis. Bly daar word erkenning aan hul moed gegee.

Comment by Tina le Grange on August 26, 2019 at 5:10pm

Anita ek lees so graag geskiedenis; dankie vir hierdie besondere foto's.

Dit raak 'n mens se emosies!

Comment by Tersia Weitsz on August 26, 2019 at 10:21am

Nogal n groot gedenk teken en 2 pragtige fotos

Comment by Gerrie Lambrechts on August 26, 2019 at 10:02am

Dankie hiervoor, ek glo dit maak mens hartseer. Mooi geneem.  Is daar name op?

Comment by Johan de Beer on August 26, 2019 at 9:41am

Dankie vir die inligting en 2 mooi fotos veral onderste een

Comment by Pine on August 26, 2019 at 8:52am

Twee mooi fotos Anita! Die onderste een is nogal indrukwekkend

Comment by Hennie Cronjé on August 26, 2019 at 8:50am

Dankie vir hierdie twee foto's. 'n Stille herinnering van mense wat na iets beter op soek was. Dit spreek mens aan. Die gedenkmonument onder is nogaliets besonders. Dankie!

Comment by Anita du Toit on August 26, 2019 at 12:26am

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html