Baie dankie vir kommentaar op gister se foto. Hennie het raad op foto toegepas, en sal dit verseker onthou vir die toekoms.
Kom ek probeer ...Tema, negatiew ruimte?

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on October 29, 2018 at 5:17pm

mooi een - stem saam met Anita

Comment by Gerrie Lambrechts on October 29, 2018 at 3:49pm

Pragtig.  Iets besonders.

Comment by Tersia Weitsz on October 29, 2018 at 2:20pm

Ek leer saam, pragtige foto

Comment by Anita du Toit on October 29, 2018 at 1:52pm

Ek het die foto oopgemaak op VFS .. jou foto kort kontras en die fokus kan skerper wees. Ek hou van wat jy gedoen het met die tema. Dis lekker om deel te neem aan dit want dit laat jou weier dink as net 'n foto neem. Doen so voort Ella.

Comment by Rika Schoeman on October 29, 2018 at 11:41am

Die eenvoud in die foto is treffend en die kontras baie sterk! Goed gedoen Ella.

Comment by Tina le Grange on October 29, 2018 at 11:25am

Ella, ditto op Hennie se kommentaar.

Comment by gabriel parsons on October 29, 2018 at 8:14am

Baie mooi ella

Comment by Hennie Cronjé on October 29, 2018 at 7:25am

Die eenvoud en goeie kontras is treffend en gee sterk trefkrag. Ook goeie gebruik vd reel van derdes. Hier is wel negatiewe ruimte, maar die faktore reeds genoem maak sterker indruk by my. Baie goed gedoen!

Comment by Willie Schoombee on October 29, 2018 at 7:21am

Dit is pragtig Ella en pas goed in by die tema.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html